Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Tuesday, October 7, 2008

Ma, hoe spel mens boks

DIE SEUNTJIE VAN SO STANDERD 1 GAAN NA SY MA

SEUN: MA HOE SPEL 'n MENS 'BOKS'

MA: NEE MY KIND, DIE WOORD BOKS BESTAAN NIE EINTLIK NIE, DIE KORREKTE WOORD IS DOOS

SEUN: OK, DANKIE MA

DIE VOLGENDE DAG KOM DIE SEUN MET DIK GEHUILDE Oë VAN DIE SKOOL AF.

MA : WAT HET GEBEUR MY KIND?

SEUN: ONS MOES VIR VANDAG SE AFRIKAANSE KLAS 'N OPSTEL SKRYF OOR SPORT EN EK HET NET MET DIE NAAM VAN MY OPSTEL BEGIN TOE MENEER DIT SIEN, MY GRYP,KANTOOR TOE NEEM EN MY 'N PAK SLAE GEE.

MA : WAT WAS JOU OPSTEL SE NAAM MY KIND?

SEUN : EK HOU MEER VAN DOOS AS VAN RUGBY

No comments: