DIE SPOOK DROL:
Jy voel hom uitkom, maar wanneer jy kyk, is daar niks in die toilet nie.
DIE SKOON DROL:
Jy voel hom uitkom, jy sien hom in die toilet, maar daar is niks op die papier nie.DIE NAT
DROL:
Die tipe waar jy jou gat 50 keer afvee, maar dit voel nog steeds vuil , dan moet jy toiletpapier in jou onderbroek sit sodat jy nie briekmerke los nie.
DIE SECOND-WAVE DROL:
Dit gebeur wanneer jy klaar is met die taak, jou broek tot by jou kniee optrek en dan agterkom dat daar nog een oppad is.
DIE BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL:
Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik 'n hartaanval kry.
DIE BOOMSTOMP DROL:
Die tipe drol wat so groot is, dat jy te bang is om hom weg te spoel sonder om hom eers in kleiner stukkies op te breek.
DIE FREE-FLOW-EXHAUST DROL:
Die tipe wat so hard raas wanneer hy uitkom, dat die kakhuisdeur eintlik rattle.
DIE MORNING-AFTER DROL:
Die tipe drol wat die oggend na 'n heavy party uitkom. Sy bekendste kenmerk is die briekmerke wat hy onder in die toilet los.
DIE MIELIE DROL:
Die tipe drol waarin die mielies wat jy geeet het soos rosyntjies in 'n muffin sit.
DIE EK-WENS-EK-KON DROL:
Die tipe waar jy gedink het jy moet, maar al wat uitkom is 'n paar poepe.
DIE RUGBREEK DROL:
Die tipe drol wat so seermaak wanneer hy uitkom, dat jy dink hy het jou sideways verlaat.
DIE MICHAEL-SCHUMACHER DROL:
Die tipe wat so vinnig uitkom, dat hy jou hele hol nat spat.
DIE HANG DROL:
Hierdie drol weier om te val, al is jy klaar. Jy hoop maar net dat 'n paar skutte hom sal laat afbreek.
DIE GEDOG DROL:
Jy't gedog jy gaan poep, toe kak jy in jou broek.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment