Juffrou vra vir die klas: "kinders, watter groente laat 'n mens se oë traan?"
Jannie agter in die klas antwoord: "'n aartappel juffrou"
Juffrou: "Nee Jannie dit is n ui"
Jannie baie verontwaardig: "Juffrou was heel duidelik nog nooit met 'n aartappel in die eiers gegooi nie!!!"
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment