Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Thursday, September 3, 2009

Digte Mis

Koos ry in digte mis in Despatch en kan nie goed sien nie. Hy besluit om
die motor voor hom se agterliggies te volg.

Skielik stop die motor en Koos ry DOEF! in hom vas.

Koos vlieg uit sy kar en skree op die ander bestuurder: "Hoekom stop jy
so fokken skielik??"

"Omdat," brul die man, "ek in my fokken garage is!"

No comments: