Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Thursday, September 3, 2009

Hoe legendes begin
In Engeland - Once upon a time...
In Amerika - Long, long ago...
In Suid Afrika - Onthou jy daai aand toe ons so gesuip was..



Koos
Koos en Mike sit in die kroeg. Dit is alombekend dat Koos die beste bedeeld is op die dorp.
Mike: Koos, ek hoor jy het die grootste meneer op die dorp.
Koos: Mike, jy moet nie alles glo wat jou vrou jou vertel nie.



Mans
Gee 'n man 'n vis, en hy het iets om te eet vir die dag. Leer 'n man om vis te vang, en hy sit heeldag in 'n boot en suip.


Wat noem jy 'n vrou wat 24 uur per dag weet waar haar man is?
'n Weduwee.

No comments: