Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Monday, January 28, 2008

Kampvuur Grappies

1 - Dronk boemelaar kom in 'n parkie af op 'n ou in 'n sweetpak wat push-ups doen. "Eksjkuus meneer, die een wat jy probeer sjpyker isj weg"!

2 - Wat is die ooreenkoms tussen gebrande toast en 'n pregnant vrou? Met al twee wens jy - jy het vroeër uitgehaal!

3 - Wat is die definisie van 'n "G string" vol blommetjies: 'n gelukkige padda in Namakwaland!

4 - 'n Man is soos 'n selfoon, het jy hom, is hy lastig. Soek jy hom, Lê hy iewers. Het jy hom nodig, is hy altyd pap.

5 - Gatiep, koop vir hom 'n nuwe BMW. Elke 20km stop hy en kyk onder sy kar. Meraai vra: "wat maak tjy?" Gatiep sê: 'n Ding wat so lekker ry, moet 'n parra erens hê!

6 - Mans is half gemaak. Hulle het tieties sonir melk, voels sonir vere, eiers sonir doppe, sakke
sonir geld en klokke sonir klank. ..Shame

7 - 'n Vrou is soos 'n screensaver...... Die prentjie verander onmiddellik as jy aan die muis vat!

8 - Parkinson is beter as Alzheimer's. Ek bewe hom liewer in, as om te vergeet hoekom hy styf is!

9 - 3 Boetie boesmans loop in woestyn! Leeu kom agter bos uit! Oudste sê 'klie klom klak' Middelste sê 'klie klom gloot klak' Kleinste sê ' klaar geklak'

10 - Sannie en Jannie bad saam. Sannie: Jannie hoekom is joune so lank? Jannie: Want liewe Jesus het myne uitgetrek en joune ingedruk! Sannie: Jis, hy moes dit baie hard getrek het! Tot jou niertjies hang uit!

No comments: