Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Tuesday, September 29, 2009

Ma, hoe spel mens boks

DIE SEUNTJIE VAN SO STANDERD 1 GAAN NA SY MA,SEUN:

MA HOE SPEL 'n MENS 'BOKS'

MA: NEE MY KIND, DIE WOORD BOKS BESTAAN NIE EINTLIK NIE, DIE KORREKTE WOORDIS DOOSSEUN:

OK, DANKIE MADIE VOLGENDE DAG KOM DIE SEUN MET DIK GEHUILDE Oë VAN DIE SKOOL AF.MA : WAT HET GEBEUR MY KIND?SEUN: ONS MOES VIR VANDAG SE AFRIKAANSE KLAS 'N OPSTEL SKRYF OOR SPORT ENEK HET NET MET DIE NAAM VAN MY OPSTEL BEGIN TOE MENEER DIT SIEN, TOE GRYP,HY MY KANTOOR TOE EN GEE MY 'N MOERSE PAK SLAE.

MA : WAT WAS JOU OPSTEL SE NAAM MY KIND?

SEUN : "EK HOU MEER VAN DOOS AS VAN RUGBY"

1 comment:

Wreckless Euroafrican said...

Brilliant! Afr. is so 'n mooi taal! Kan dit nie in engels vertaal nie!

Ek het in die leer geleer on 'n leer te maak van leer!

Salagatle!