Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Friday, September 14, 2007

Meraai & Gatiep

Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed.Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:"Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!"
****
Meraai aan Gatiep na seks: "Jong jy het ook maar 'n ou klein kitaartjie!"Gatiep: "Ja maar ek het nou ook nie geweet ek moet vanaand in die City Hall perform nie!"
****
Meraai loop straataf met ´n matras op haar kop.Gatiep: Wa gat djy met djou furniture?Meraai: Hierie is g´n furniture nie. Dis my workshop!
****
Regter: Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 persone jou sien steel het?Gatiep: Djou Honour, ek kan thousands mense bring wat my nie gesien steel het nie.

No comments: