Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Tuesday, September 11, 2007

Vermoed

Juffrou aan klas: "Maak 'n sin met Vermoed." Jannie haak af en sê:"Juffrou, gister gedurende pouse is ek in die skoolsaal en sien MnrGouws agter die gordyne uitkom, hy trek toe sy onderbroek en broek op.'n Rukkie later toe kom juf Swart ook agter die gordyne uit, trek haarpanty op en maak haar rok reg. Juffrou, ek VERMOED hulle het agter dieklavier gekak."

No comments: