Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Thursday, April 10, 2008

Jannie en Sannie klap 'n toon deur Pretoria Dieretuin toe Sannie snaakse goed begin sien: "Jannie, hoekom sit daai een hasie Bo-op die ander een?" Jannie stop vir so rukkie en sĂȘ? "Hulle is besig om sigarette te maak." Hulle loop verby nog so paar diere wat heeltyd "sigarette" maak en na so 'n rukkie vra Sannie: "Dit lyk my al die diere maak sigarette. Hoekom maak ek en jy nie ook sigarette nie?" Jannie nooi homself nie twee keer nie en hy en Sannie pomp virre vale agter die beerhokke. Na hulle klaar is stap hulle so entjie verder toe Sannie vra: "Jannie, nou watse soort sigarette het ek en jy gemaak?". Jannie stop en dink so bietjie na: "Wel, as jy 'n hobbel op jou maag kry, het ons Camel gemaak, en as daar nie een kom nie, was dit Lucky Strike."

No comments: