Online Dating

Mingle2 - Online Dating

Friday, July 27, 2007

some afrikaans jokes

Wat is die toppunt van rassisme?
As die platneus weier om die Afrikanertjies nat te gooi.


Non aan priester - ek bely ek dra nie panties nie.
Priester: jou sondes is vergewe, betaal R20 en doen 5 wawiele tot by
die altaar.


Seun en pa sit in bad. Seun: Wat is daai?
Pa: dis husse.
Seun kom in die kombuis vra:
Ma wat eet ons?
Ma: Husse.
Seun: sorry ek eet dit nie, dit groei te naby pa se poepol.


Kleinseun aan oupa op plaas: Wat doen daai bul oupa?
Oupa: Hy probeer oor die koei spring.
Seun: Bliksem oupa as sy tril nie vasgehaak het nie, was hy oor!


'n Man stuur per ongeluk die onderste helfte van sy naakte foto aan sy
ouma.
Sy ouma skryf terug: Verander jou haarstyl Boeta, dit laat jou neus baie
klein lyk!

3 comments:

Anonymous said...

hey you nutty guy....this blog is always a pick me up...I've had such a flat tyre, but it made my day!
Keep it up chum!

Scrat said...

Thanks Raven

Dx said...

Your spell checker is fucked.